Online Store
Attention: Price increase takes effect on 01 April 2023
A2 FONETIESE ALFABETKAART
Die Leer met Juffrou Lilla reeks gaan gepaard met ‘n A2 Alfabetkaart wat teen jou kind se muur opgesit kan word, of in klaskamers gebruik kan word.
Woorde is spesifiek só gekies dat kinders die pragtige illustrasies kan “lees” om af te lei wat die letter is nog voordat hulle die woorde kan lees.
Die assosiasie met die letter wat hulle dan in Juffrou Lilla se boeke oefen word dan ook so versterk.
Die Alfabetkaart is ook in Engels beskikbaar.
Illustrasie | Maria Design