PNA TAMBOTIE
Online Store
Attention: Price increase takes effect on 01 April 2023
Lola die lama se teenwoordigheid veroorsaak ‘n groot bohaai by die besige mark in Bo-Kaap. Die mense stop en staar, wys vinger na haar en neem foto’s. Lola hou egter haar kop omhoog en met die hulp van goeie vriende en ‘n goeie skoot selfrespek laat sy haar nie onderkry nie! Sal die ander mense ook besef dat Lola die lama lieflik is? Lola die lieflike Lama is ‘n eg Suid-Afrikaanse storie wat almal, oud en jonk, daaraan sal herinner dat ons elkeen uniek, en lieflik geskape is.
Uitgegee deur NOVAE
Skrywer Jacolene du Plooy
Illustrasies deur Liane Greeff
Boekuitleg deur Novae Books