PNA TAMBOTIE
Online Store
Attention: Price increase takes effect on 01 April 2023
Die A5 leesboek kan ook vir selflees gebruik word. Dit is so saamgestel dat hulle self kan lees. Die volkleur illustrasies en die kort teks sluit bymekaar aan. Hierdie leesboek is geskoei op die volledige A4 storieboek.
Die maats kom slaap by Pippa en Pol. Daar woed ’n storm buite. Pappa maak vir hulle ’n reuse bed in die sitkamer. Die nag verloop nie so rustig nie...
ISBN
9781990998218 |