PNA TAMBOTIE
Online Store
Attention: Price increase takes effect on 01 April 2023
Die A5 leesboek kan ook vir selflees gebruik word. Dit is so saamgestel dat hulle self kan lees. Die volkleur illustrasies en die kort teks sluit bymekaar aan. Hierdie leesboek is geskoei op die volledige A4 storieboek.
Die graad eens hou ‘n superheldkompetisie. Mamma het vir Pippa en Pol winkel toe geneem om kostuums te koop vir dié groot dag. Die helde sorg vir groot pret en ‘n paar verrassings.
ISBN
9781776301027 |
Author: Monique Janssens