PNA TAMBOTIE
Online Store
Attention: Price increase takes effect on 01 April 2023
Die A5 leesboek kan ook vir selflees gebruik word. Dit is so saamgestel dat hulle self kan lees. Die volkleur illustrasies en die kort teks sluit bymekaar aan. Hierdie leesboek is geskoei op die volledige A4 storieboek.
Pippa en Pol se huis word opgeknap.Dit is ‘n geboor, gekap en geskuur. Alles is deurmekaar en vol stof. Daar loop ‘n paar dinge skeef.
ISBN
9781776300990 |
Author: Monique Janssens