PNA TAMBOTIE
Online Store
Attention: Price increase takes effect on 01 April 2023
Realistiese, meevoerende stories waarmee die jong kind homself kan vereenselwig. Dit behels allerdaagse gebeure wat in ‘n kind se leefwêreld afspeel. Hierdie A4 storieboek bied kreatiewe vrae aan die einde van die storie wat die leerder lei om hoër-orde denkvaardighede toe te pas. Die leerder se redeneervermoë neem toe as hulle moet voorspel wat volgende gaan gebeur m.a.w. hulle leer om “tussen die lyne” te lees.
Na Pippa en Pol se winderige dag, is Drakie weg. Pol is oortuig dat Drakie weggewaai het. Daar begin ‘n groot soektog na Drakie…
ISBN
9781990921100 |
Author: Monique Janssens