PNA TAMBOTIE
Online Store
Attention: Price increase takes effect on 01 April 2023
Realistiese, meevoerende stories waarmee die jong kind homself kan vereenselwig. Dit behels allerdaagse gebeure wat in ‘n kind se leefwêreld afspeel. Hierdie A4 storieboek bied kreatiewe vrae aan die einde van die storie wat die leerder lei om hoër-orde denkvaardighede toe te pas. Die leerder se redeneervermoë neem toe as hulle moet voorspel wat volgende gaan gebeur m.a.w. hulle leer om “tussen die lyne” te lees.
Pippa en Pol gaan na die pretpark. Polka en Drakie mag nie saamgaan nie. Hulle wil nie alleen gaan nie. Die maats gaan ook saam. Daar is baie pret… totdat iets met Pol gebeur…
ISBN
9780639941509 |
Author: Monique Janssens