PNA TAMBOTIE
Online Store
Attention: Price increase takes effect on 01 April 2023
Die A5 leesboek kan ook vir selflees gebruik word. Dit is so saamgestel dat hulle self kan lees. Die volkleur illustrasies en die kort teks sluit bymekaar aan. Hierdie leesboek is geskoei op die volledige A4 storieboek.
Pippa en Pol verjaar.Hulle hou ‘n liewenheersbesiepartytjie.Daar wag hope pret op die maats wat na die partytjie toe kom en ‘n hele paar verrassings.
ISBN
9781776300983 |
Author: Monique Janssens