PNA TAMBOTIE
Online Store
Attention: Price increase takes effect on 01 April 2023
Stinkie en Grootpoot woon in die Kruger Wildtuin. Grootpoot het die grootste pote in die bos en Stinkie... wel. In hierdie prettige storie span die diere saam om Stinkie te help met sy probleem. Stinkie en Grootpoot is geskryf deur spelterapeut, Jacolene du Plooy en geillustreer deur haar 16-jarige seun, Eben du Plooy.