PNA TAMBOTIE
PNA VALLEY VIEW
PNA LYDENBURG
PNA ZAMBEZI
PNA TAMBOTIE
Aanlyn Winkel
Aandag: Prysverhoging tree in werking op 01 April 2022
Realistiese, meevoerende stories waarmee die jong kind homself kan vereenselwig. Dit behels allerdaagse gebeure wat in ‘n kind se leefwêreld afspeel. Hierdie A4 storieboek bied kreatiewe vrae aan die einde van die storie wat die leerder lei om hoër-orde denkvaardighede toe te pas. Die leerder se redeneervermoë neem toe as hulle moet voorspel wat volgende gaan gebeur m.a.w. hulle leer om “tussen die lyne” te lees.
Hierdie storie handel oor Mamma wat olik voel. Sy voel siek en word nie beter nie. Almal is bekommerd oor haar en besef iets is fout met Mamma. Lees die storie om uit te vind wat fout is met Mamma...
ISBN 978063941547
Author: Monique Janssens