PNA TAMBOTIE
PNA VALLEY VIEW
PNA LYDENBURG
PNA ZAMBEZI
PNA TAMBOTIE
Aanlyn Winkel
Aandag: Prysverhoging tree in werking op 01 April 2022
Realistiese, meevoerende stories waarmee die jong kind homself kan vereenselwig. Dit behels allerdaagse gebeure wat in ‘n kind se leefwêreld afspeel. Hierdie A4 storieboek bied kreatiewe vrae aan die einde van die storie wat die leerder lei om hoër-orde denkvaardighede toe te pas. Die leerder se redeneervermoë neem toe as hulle moet voorspel wat volgende gaan gebeur m.a.w. hulle leer om “tussen die lyne” te lees.
Oupa en Ouma kom kuier vir Pippa en Pol. Hulle wil ’n ruimtetuig bou. Skielik gebeur daar iets waaroor almal bly raak...
ISBN
9781776301256 |