PNA TAMBOTIE
PNA VALLEY VIEW
PNA LYDENBURG
PNA ZAMBEZI
PNA TAMBOTIE
Aanlyn Winkel
Aandag: Prysverhoging tree in werking op 01 April 2022
Realistiese, meevoerende stories waarmee die jong kind homself kan vereenselwig. Dit behels allerdaagse gebeure wat in ‘n kind se leefwêreld afspeel. Hierdie A4 storieboek bied kreatiewe vrae aan die einde van die storie wat die leerder lei om hoër-orde denkvaardighede toe te pas. Die leerder se redeneervermoë neem toe as hulle moet voorspel wat volgende gaan gebeur m.a.w. hulle leer om “tussen die lyne” te lees.
Hierdie boekie is een van ses boekies wat handel oor emosies. In hierdie storie kan die jong luisteraar/leser opnuut kennis maak met die emosie: KWAAD. Die storie kan hulle konfronteer met hulle eie emosies oor kwaad wees en woede.
ISBN
9781990998201 |
Author: Monique Janssens