PNA TAMBOTIE
PNA VALLEY VIEW
PNA LYDENBURG
PNA ZAMBEZI
PNA TAMBOTIE
Aanlyn Winkel
Aandag: Prysverhoging tree in werking op 01 April 2022
Die A5 leesboek kan ook vir selflees gebruik word. Dit is so saamgestel dat hulle self kan lees. Die volkleur illustrasies en die kort teks sluit bymekaar aan. Hierdie leesboek is geskoei op die volledige A4 storieboek.
Pippa en Pol is baie lief vir die huis waarin hulle woon. Daar is ‘n ‘te koop’-bord voor die huis. Dit veroorsaak konsternasie...
ISBN
9781776300938 |
Author: Monique Janssens
Volg die skakel om die e-boek van hierdie leesboek en storieboek uit te neem:
Pippa en Pol se huis: Leesboek
| ISBN: 978-1-991215-34-5