PNA TAMBOTIE
PNA VALLEY VIEW
PNA LYDENBURG
PNA ZAMBEZI
PNA TAMBOTIE
Aanlyn Winkel
Aandag: Prysverhoging tree in werking op 01 April 2022
Realistiese, meevoerende stories waarmee die jong kind homself kan vereenselwig. Dit behels allerdaagse gebeure wat in ‘n kind se leefwêreld afspeel. Hierdie A4 storieboek bied kreatiewe vrae aan die einde van die storie wat die leerder lei om hoër-orde denkvaardighede toe te pas. Die leerder se redeneervermoë neem toe as hulle moet voorspel wat volgende gaan gebeur m.a.w. hulle leer om “tussen die lyne” te lees.
Dit is Mamma se verjaarsdag. Pippa en Pol wil haar verras met ontbyt in die bed. Dinge verloop nie soos wat hulle beplan het nie…
ISBN
9780639819945 |
Author: Monique Janssens